FirstRand skok met verdere slegte nuus FirstRand se aandeelprys het gister in 'n stadium met byna 8% geduik nadat nog geraamtes uit die finansiële kas geval het.
Markte verwag nóg laér rente
Ontleders is besig om verdere rentekoersdalings in Europa en Brittanje te verdiskonteer.
Wêreldnuus Motorbase van GM, Ford vat $1 huis toe
Die uitvoerende hoofde van General Motors (GM) en Ford gaan hul salarisse tot slegs $1 sny om die Amerikaanse kongres te oortuig van ’n reddingsboei van $25 miljard.
'n Handelaar vandag by die Filippynse aandelebeurs in Manila. Oosterse aandele het vandag swaar gekry ná aanduidings dat nog donkerder wolke saampak oor die wêreldekonomie. FOTO: CHERYL RAVELO, REUTERS
Rubrieke Vroeër koersverlagings lyk na die pad vir SA
Ekonomiese rolspelers, van beleidmakers tot beleggers en sakelui, bevind hulle tans op onbekende terrein as gevolg van die internasionale finansiële krisis.
Algemene Sakenuus Regering reik weer die hand na Nedlac
Die nuwe regering gaan ná die verkiesing in April aan staande jaar beslis ’n reeks vraagstukke aan Nedlac voorlê waaroor daar maatskaplike dialoog gevoer sal moet word.
Fire water: South African brandy Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.