News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Chantall lééf vir uitdagings
Eers was sy Egoli se superfeeks en deesdae het haar karakter in Villa Rosa te doen met meer realistiese probleme...
Erald woeker met die lewe
Erald Felix is iemand wat in elke ervaring 'n nuwe geleentheid soek...en as hy dit eers gekry het kan jy maar weet...
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Suid-Afrika
Sport
Sake
Wêreld
In Diepte
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  14°C  30°C
Kpstd  16°C  20°C
Dbn  20°C  24°C
Jhb  18°C  29°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes
SUID-AFRIKA
Steun vir ANC vat 'n duik
Minstens 15% van die ANC se tradisioneleondersteuners gaan volgende jaar vir opposisiepartye stem uit protes teen binnegevegte in die ANC en die herroeping van oudpres. Thabo Mbeki.
  • ANC soek na 'werkbare plan'
  • Anne-Marie Mischke: Wat die massas van Cope gaan sê, dis die vraag
  •  
     
    Wêreld
    Regstel-aksie kan land verlam
    29/11/2008 20:37
    Sonder ’n verantwoordbare regering sal Suid-Afrika dieselfde pad stap as Maleisië, waar regstellende aksie gekaap en vier dekades lank deur politici en hul makkers misbruik is.
  • 'Grond is rykdom, die lewe my leerskool'
  • Bevoordeeldes 'verwag die hele tyd gunste'
  • Beleid 'n kruk vir hulpeloses
  • Wêreld
    Eksklusief: Paartjie vertel oor nag van vrees in Moembaai
    Eers het dr. Marc Roscher gedink iemand skiet klappers. Maar toe sien die Durbanse dermatoloog mans buite die venster van sy kamer in die Taj Mahal-hotel hardloop...
  • Beleg in Indië fyn beplan
  • Sosiale netwerke eerste met die nuus
  • ...en toe bly hulle aan in Indië
  • Wêreld
    Oorwinning teen Mugabe
    ‘Sal Mugabe aan hierdie uitspraak gehoor gee?”...
  • Protesliedjie oor Zim vir welsyn
  • 1 000 kom daagliks oor grens
  • Luister: Fight for Zimbabwe
  • Barbie maak haar hart oop...Cèzanne Visser (middel), ook bekend as "adv. Barbie", soos sy in die Desember-uitgawe van Finesse verskyn. Weerskante: soos Suid Afrika haar leer ken het. (Foto [middel]: Francois Booyens/Finesse)
    Lees die berig...

    VERSEKERING
    Spaar by OUTsurance. Kliek hier vir huisinhoud, besigheids- en motorversekering.

     

    Hoe lyk jou geldsake met die feestyd wat nader?

    Beroerd
    Nie te sleg nie.
    Dit lyk nooit goed nie!
     
    Rubrieke
    Hanlie Retief gesels met Elma Postma
    Doer terug met haar eerste, bewerige woorde in 7de laan, “niemand het nog gekla nie”, het Dezi lêplek gekry in die volk se harte. Nou’s dit agt jaar later, en niemand het nog ’n wóórd gekla nie. Inteendeel.
    Nuusflitse
    MEER NUUS
    Spanwerk was die deurslaggewende faktor in die Springbok-sewesspan se verowering van die Emirates-trofee.

    ’n Egpaar wat hul babadogter en hul ongebore kind twee jaar gelede tydens ’n vloed verloor het, eis nou sowat R3 miljoen van die munisipaliteit en die polisie weens beweerde nalatigheid.

    Toe die stembrief vir die tweede presidentsverkiesing vanjaar in Zimbabwe net die naam Robert Mugabe op gehad het, het Ard Matthews, hoofsanger van die groep Just Jinjer, uit protes ’n liedjie geskryf.

    Die volgende rektor van die Universiteit Vrystaat (UV) sal uit ’n kortlys van drie kandidate aangewys word.

    Hy kan nie verstaan hoekom hy uit die WNNR geskors is nie, sê dr. Anthony Turton, internasionaal gerespekteerde water- en politieke wetenskaplike.

    Donderdagmiddag, in die etensuur, het mnr. Viaan Bosch ’n hand vol bouwerkers in ’n sementbad op die bouperseel van ’n splinternuwe, luukse hotel in die Kaapstadse Waterfront gedoop.

    Hy’s 61 jaar oud, ’n branderplankryer en het in sy hele lewe nog net drie jaar lank ’n voltydse werk gehad.

    ’n Skoolgeld-skok wag op ouers wat aanstaande jaar tot 25% meer sal moet betaal.

    Suid-Afrikaners wat uitgewyk het na Australië beklee die beste poste en is die top-verdieners in dié land.

    Pick n Pay se grootbaas strewe altyd na die laagste prys, maar Donderdag het mnr. Raymond Ackerman net gelag toe hy hoor hy het die hoogste prys van al die bekende Suid-Afrikaners op ’n internetveiling behaal.

    Leerlinge gebruik allerlei truuks om dwelmtoetse by skole te beduiwel.

    Om die skoene van die legendariese Che Guevara in ’n fliek vol te staan is die moeilikste rol wat ’n akteur kan kies.

    Ander soek rykdom, status, ’n blink motor. Al wat Courtney Harvey (19), ’n student in grafiese ontwerp, wil hê, is om al twee haar hande normaalweg te kan gebruik.

    Die 12-jarige woelwater wat vroeg verlede Sondagoggend dood is, ure nadat hy tussen twee trekkers vasgepen is, het sy laaste oggend begin met die klipharde klank van Nicholis Louw se liedjie Vergeet en vergewe.

    Hy’s omstrede, ’n politieke speelbal en haal meestal die voorblaaie om die verkeerde redes, soos dat hy op sy Springbok-trui wou braak...

    Die Erfenisstigting wil dringend probeer keer dat delwers na diamante delf op ’n plaas in die Noord-Kaap waar erfenisgoedere van kultuurhistoriese waarde nog onaangeraak lê.

    Die duif wat eersdaags sy intrek in die Withuis neem, is besig om hom met valke te omring.

    Danksy ’n nuwerwetse en baie gesofistikeerde webkamera op die flaminkeiland in Kimberley se Kamfersdam maak dié kuikens nou geskiedenis.

    Onder ’n boom in ’n vergete bosboudorpie, eens “net vir blankes” bestem, is “ ’n klein reus” van hoop gebore. Hier leer 60 studente uit arm en voorheen benadeelde gesinne nou in ’n boskollege hoe om Afrika-entrepreneurs te word en in plattelandse gemeenskappe rykdom te skep.

    Colleen Schuetz is nie ’n vrou wat stilsit en wag dat geleenthede na haar toe kom nie.

    ’n Skoolhoof van die Noord-Kaap voel só sterk dat elke jong mens ’n tweede en selfs ’n derde kans in die lewe verdien dat hy gereël het dat een van sy skool se matrieks toegelaat word om onder polisiebewaking eksamen te skryf.

    Inflasie is gister se probleem. En saam met inflasie stap hoë rentekoerse en die stygende spiraal waarin kospryse vanjaar vasgevang was, by die agterdeur uit.

    Vir amper dertien jaar het mnr. Louis Smit Vlakplaas vir die regering in stand gehou en gekeer dat dié pragplaas verval, maar nou wil die minister van openbare werke hom en sy gesin daar verjaag.

    Drie mans en ’n vrou is by Rehoboth in Namibië dood nadat hulle by ’n mondigwordingspartytjie ’n papsak met ’n jel-brandstof daarin vasgelê het omdat hulle dit vir drank aangesien het.

    Pro-Afrikaanse oud-Tukkies het byna skoonskip gemaak in die universiteit se alumni-raadsverkiesing.

    Koning Salomo sou dié probleem dalk opgelos het, maar vir ’n regter in die Nederlandse stad Zwolle is dit nie so maklik nie. Hy moet besluit oor die toekoms van ’n baba wat deur twee egpare opgeëis word.

    SPORT
    Jaag al die grootkoppe van Swem Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse Olimpiese Komitee weg! Swem kan nie vooruitbeweeg solank dit bestuur word deur onbevoegde administrateurs wat net vir eie gewin werk nie.

    Daar is ’n nuwe ster op die horison van Suid-Afrikaanse swem. Hy is net twintig-en-’n-half jaar oud, maar hy het iets reggekry wat legendes soos Penny Heyns, Roland Schoeman of Ryk Neethling nie kon doen nie: hy het ’n wêreldrekordhouer geword vóór sy mondigwording.

    Gary Player het Vrydagaand voorspel dat Retief Goosen volgende jaar die Amerikaanse Meesters-gholftoernooi gaan wen.

    Francois Steyn sluit ’n frustrerende rugbyjaar Woensdag in Londen af in die posisie waarin hy eintlik wil speel, wanneer hy op losskakel vir die Barbarians uitdraf.

    SAKE
    Die departement van waterwese en bosbou word daarvan verdink dat die toekenning van watergebruiksregte gebruik word om politieke doelwitte te bereik terwyl die ekonomiese aanwending daarvan blykbaar sekondêr is.

    Die wêreld se groot korporasies is besig om hul strategieë en bedryfsbehoeftes te hersien en planne te maak vir herstrukturering om by veranderde ekonomiese en markomstandighede aan te pas.

    Die eiendomsmark is nie oral in die land ewe sterk nie. In sommige van die provinsies is daar prysgroei, maar in ander streke is pryse al twee kwartale lank aan die daal. Dit blyk uit die streekontleding van Absa se kwartaallikse behuisingsoorsig wat onlangs uitgereik is.

    Dit is heeltemal buite die kwessie dat die Nasionale Maatskaplike Aftreefonds (NSSF) teen 2010 in werking sal wees. Die tweede gespreksdokument oor die NSSF moes in Oktober gepubliseer word, maar tot dusver is daar nog niks.

    REDAKSIEBLOGS
    Heelwat is die afgelope week geskryf en geskinder oor Maria Ramos wat vroeg aanstaande jaar oorneem as die uitvoerende hoof van Absa. Korporatiewe bestuurspuriste sê dis onhoudbaar dat die hoof van so ’n groot bank ook die lewensmaat is van die minister van finansies.

    As ‘n man so te sê langs Nuweland grootgeword het (my eerste betalende pos: om mense af te jaag van wat later die Jan Pickard-pawiljoen sou word), is dit ‘n behoorlike straf om rugby te moet sit en kyk met ‘n Engelse-styl stywe bolip.

    TYDSKRIF
    Al ooit gewonder of jy werklik ’n rockster is? Vul hierdie vraelys in om uit te vind.

    kykNET se gewilde tydskrifprogram Kwêla het vanjaar ’n spesiale Kerspakkie vir al sy kykers: vier splinternuwe, vars programme wat van 24 Desember tot 14 Januarie uitgesaai word.

    Erald Felix is iemand wat in elke ervaring ’n nuwe geleentheid soek. ’n Jaar of twee gelede is hy pimpel en pers in die gesig geskop toe hy tydens ’n gewapende rooftog in ’n winkel deur rowers aangeval is.

    Daar is net twee soorte mense op hierdie aarde. Dié wat openlik Abba-aanhangers is, soos Muriel hierbo, en dié wat saam Money Money Money neurie wanneer niemand kyk nie.

    HOOFARTIKELS
    Die WNNR se poging om een van sy internasionaal gerespekteerde wetenskaplikes stil te maak en op die koop toe ’n tugaksie teen hom aan die gang te sit, het presies die teenoorgestelde uitwerking gehad as wat hy gehoop het.

    Knap gedaan, Bokke! Ná die Springbokke die Engelse rugbyspan verlede Saterdag behoorlik met ’n rekordtelling opgefoeter het, kan kwalik gewag word vir aanstaande jaar se Britse Leeus-toer na Suid-Afrika.

    RUBRIEKE
    Kyk, lank laas is Pollux en sy bronne wat kyk hoe groot mans agter ’n ovaalbal aan hardloop so lekker gekielie soos verlede Saterdag toe die Bokke die Engelse ore aangesit het.

    Ek hoor die sterwenskrete van die tien jaar oue Enoch Motshelahoka. Getref deur koeëls uit ’n geweer wat Johann Nel op hom gerig het. Ek hoor die krete van die ma van die twee maande oue Keditlohotse Moiphitlhi.

    BRIEWE
    Ek het ’n maand of twee gelede aan Rapport geskryf toe Tim met verlof was en gesê mens mis sy Raakpunt en hand wat nie daar was nie erg. Toe was hy maar net met verlof.

    Ek verwys na die berig “Ramos neem die leisels oor by Absa” (SakeRapport, 23 November). Absa het reeds vir Gill Marcus, en nou het hulle vir Maria Ramos nadergehark...

      Suid-Afrika
      Sport

      Sake
      Wêreld

      In Diepte
      Hoofartikels

      Rubrieke
      Tydskrif

      Reis
      Leef in Gauteng

      Kaap-Rapport
      Redaksieblogs

        Vind
    Reis en Verblyf
    Direct Axis-Lenings
    Wen tot R1000 verniet
    Motor- & huisversekering
    Werkgeleenthede
    Afrikaanse boeke
    Rapport-foto's







    Terug na bo