Sugababes in die kollig
Clarissa Grobler
Die groep was bloedjonk toe hulle begin musiek maak het, van die lede het deur die jare geskommel (met Keisha die enigste oorspronklike lid tussen die huidge drie saam met Amelle en Heidi), daar was al allerhande rumours, maar steeds staan die Sugababes sterk. » Lees meer
New Holland gaan rock op Die Sterrefees
Net ’n paar weke is oor voordat Die Sterrefees begin.
Dié fees vind van 28 tot 30 November by Karnmelkspruit, Lady Grey, plaas en gaan saam met lekker musiek allerhande interessanthede hê. » Lees meer
Welkom terug, Bond
In Quantum of Solace begin die verhaal net na Casino Royale. ’n Hartseer James Bond (Daniel Craig) probeer uitpluis wat die dood van sy geliefde Vesper Lynd (vertolk deur Eva Green in Casino Royale) veroorsaak het en wie hom verloën het. » Lees meer
‘Explore die lewe’ - Kahn M
Om vir Kahn Morbee, lead-singer van The Parlotones, by ’n koffiewinkel te wag, beskou ek glad nie as moeite nie. Want dis nie aldag dat ’n mens oorkant dié enigmatiese musikant kan sit nie. Wat op díe oomblik ’n piesang-smoothie vir ontbyt geniet. » Lees meer
JIP Rockhart CD Het jy al Rockhart, JIP se eerste saamgestelde CD, op jou rak? Indien nie, mis jy uit...Die CD is saamgestel uit kickass tracks deur van Suid-Afrika se coolste musos!