Van ’n spognatuurpark tot ’n drank- en raashool. Dít is die Dihlabeng-munisipaliteit se antwoord op die hoë standaard van die Hoogland-natuurlewevereniging toe laasgenoemde nog dié park eervol en intelligent bestuur en beheer het.
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 14-30°CVoorspellings |
|
|
|
Van ’n spognatuurpark tot ’n drank- en raashool. Dít is die Dihlabeng-munisipaliteit se antwoord op die hoë standaard van die Hoogland-natuurlewevereniging toe laasgenoemde nog dié park eervol en intelligent bestuur en beheer het.
Hoewel registrasie vir die 2009-verkiesing op Bethlehem en die omgewing goed verloop het, het ANC-ondersteuners verlede Vrydag handuit geruk toe hulle mnr. Roy Jankielsohn, DA-leier in die Vrystaat, en lede van sy party vermoedelik hier rondgestamp, gevloek en geskel het.
Uitgevang. Raadslede van die Nketoana-munisipaliteit wat ’n twee dae lange seminaar by die Inkwe Lodge op Bethlehem bygewoon het, het klaarblyklik met opset meer kamers bespreek as wat beset sou word om só kredietgeld vir drank te bekom.
Mnr. Stiaan du Plessis (26), ’n bekende van Bethlehem, het verlede Vrydag weer in die landdroshof op die dorp op aanklag van handel in, of alternatiewelik besit van, dwelms verskyn.
Verpleegbestuurder Elmien Swanepoel, beter bekend as Matrone, is verlede Vrydagoggend deur die personeel van die Hoogland-Medi-Clinic gegroet.
Die volksdansers van Bethlehem het verlede Saterdag ’n vrolike opskop by die Bergprag-tehuis vir bejaardes gehou. Die Sonskyn-volkspelelaer het inwoners van Bergprag op lekker eetgoed en volkspele en sang uit die boonste rakke getrakteer.
The voice that Kevin Costner heard in the 1989 film Field of Dreams whispered, “If you build it, they will come!” |
RED ONS VAN DIE HOOL...
Die agteruitgang van die Pretoriuskloof-natuurpark die afgelope vier jaar sedert die Dihlabeng-munisipaliteit die bestuur en beheer van die Hoogland-natuurlewevereniging teruggeneem het, is tragies. Die plek het tot frustrasie van nabygeleë inwoners 'n drank- en raashool geword. Foto: Susan Maré
Pretstappers van verskeie kerkgenootskappe kan solank hul stapskoene uithaal vir Saterdag se groot stap ten bate van Bybelverspreiding.
Die laaste twee klubwedstryde vir die jaar is deur die Maluti-Oos-hengelklub gehou. Goeie vangste is met die November-wedstryd behaal waaronder ’n baber van 8,330 kg, gevang deur Wessie van der Westhuizen.
Die Bethseals van Bethlehem se prysuitdelinggeselligheid is onlangs by die Athlone Yacth-klub op Bethlehem gehou waar verskeie lede van die klub trofeë ontvang het.
|
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||||||
|
|