Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Besoekers stroom na gewilde Kersiefees
Die kersie is op die koek. Heelwat mense het reeds gister na die gewilde Kersiefees op die dorp gestroom.
Spotprent
Kry jou daagliks spotprent hier.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           14-30°C

Voorspellings

 
Voertuie kom onder hammer
Die koeël is deur die kerk en ondernemings in die Goudveld gaan binnekort vuisslaan om ’n deel van die koek te probeer kry.

Pa sterf voor seun se paddood bevestig is
Sy seun het nie huis toe gekom nie en hy het gevoel daar was fout. Hy het hom die nag deur bekommer en vir sy vrou gesê hy het ’n seer gevoel in sy hart.

Donations needed to renovate shack school
The classroom forms part of a four-room shack structure, but it is colourfully painted. On entering, some 30 eager faces look up and then one is engulfed by hugs and greetings from every direction.

Vrou leef in vrees vir eks
“Ek was hulpeloos, weerloos teen die man wat ek vertrou en liefgehad het. Hy het in sekondes in ’n gewelddadige verkragter ontaard wat gepoog het om my dood te maak.”

Police praised for convicted murderers
Two men have been sentenced to life imprisonment for the murder of a Thabong man in 2006. One of the three accused, Mr Josias Mohapi Mohapeloa, died while in custody.

Penny Chen’s loving care changed youth's lives
The love, enthusiasm and dedication of a young Taiwanese woman has dramatically changed the lives of the children she has been teaching for the past few months.

Harmony wen @lantic-sewes
Die Harmony-sportakademie het die eerste nasionale @lantic-skole-sewesreeks gewen. Dié Kampioen van Kampioene-reeks het by die Atomic-sportakademie buite Pretoria plaasgevind.



DUBBELE TRAGEDIE...
Die ongelukstoneel buite Welkom waarin mnr. Herman du Preez van Virginia betrokke was voordat hy in die hospitaal dood is.
Foto: Mariska Weideman



VT has its own blog!
Comment on VT articles and blog inscriptions, and let your voice be heard!
College reaches another milestone
The Goldfields FET College reached another milestone by achieving International Organisation for Standardisation (ISO) 9001:2000 accreditation status after being recognised as a best performing college in the Free Sate.

Eindronde: Rugby league is ’n moet
Die eindronde van vanjaar se rugby league vind Saterdag hier in Welkom plaas om die Vrystaatse klubkampioen te bepaal.

Sesde ronde afgehandel
Die sesde ronde van die Goudveld-distrikte-krieketvereniging (GDCA) se krieketliga is afgehandel.

Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer