Die waarnemende bevelvoerder van die Genieskool, lt.kol Vic Gumbi (42), het Sondagaand in ’n motorongeluk op die pad tussen Kroonstad en Sasolburg verongeluk.
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 14-30°CVoorspellings |
|
|
|
Die waarnemende bevelvoerder van die Genieskool, lt.kol Vic Gumbi (42), het Sondagaand in ’n motorongeluk op die pad tussen Kroonstad en Sasolburg verongeluk.
“Ons is jammer om jou mee te deel dat jou huiswerker dood is. Ons het dringend R3 000 nodig vir die lyk om hierheen te kom.” Met só ’n oproep is talle inwoners van Kroonstad geskok om te verneem dat hul huiswerkers, sommige wat al meer as 20 jaar by dieselfde gesinne werk, glo dood is.
Basadi Talk, an umbrella organisation which uplifts people with disabilities, HIV/Aids, the elderly and abused women and children, with Mrs Sina Radebe as motivational speaker, received the priviledge to be invited to speak at a gala dinner at the Birchwood Hotel in Gauteng, on 29 September.
Tooi jou woning met liggies in die feestyd en staan ’n kans om ’n trofee te wen. Geen inskrywingsgeld word gevra nie. Inwoners en beoordelaars sal die woonbuurte dophou en wenners aanwys.
’n Dringende beroep word gedoen op ondernemings en individue om Kersversierings vir lamppale vir die jaarlikse Fees van Liggies by die elektrisiteitsafdeling van die Moqhaka-munisipaliteit in te handig.
Onderwyl die Moqhaka-belastingbetalers-en-inwonersvereniging (MBIV) wag op antwoorde oor kwessies wat die inwoners se sak en dienslewering raak.
Volgende keer as jy by ’n onderneming op Kroonstad kleingeld in jou hand het, oorweeg dit om dié munte in die spesiale Northern Free State Care Givers (NFSCG) se spaarblikkies op die toonbank te gooi.
Liefhebbers van ernstige musiek kan solank hul lippe aflek vir die Kersfeeskonsert wat op 29 November in die NG kerk Vredefort gehou gaan word.
Ludwig Erasmus, ’n leerling aan die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad (AHS), het die veelsydigheidsbeker vir seuns op die skool se prysuitdeling ontvang. |
HUIS DE KLERK by die Hoërskool Kroonstad het besluit om vanjaar voluit te gaan om die Kersgevoel met Kersliggies aan te wakker. Dié koshuis is met 'n liggiekombers geklee en volgens mnr. Frikkie van Zyl, koshuisvader, kan inwoners van Kroonstad gerus op weeksaande (Maandae tot Donderdae) van 19:45 tot 20:45 totdat die skole sluit, na die liggieskouspel kom kyk. 'n Kartondoos sal in die voorportaal geplaas word waar skenkings vir lekkergoed vir behoeftige kinders oor die feestyd ingesamel en uitgedeel kan word.
Foto: John Keogh
Tydens die jaarlikse herdenkingsparade by die oorlogsgedenkteken op Kroonstad is vir die eerste keer in die geskiedenis van die dorp ’n kanonsalvo afgevuur ter ere en nagedagtenis aan dié wat hul lewe vir hul land in oorloë opgeoffer het.
Nagenoeg R9 miljoen is glo deur die Moqhaka-munisipaliteit op ’n mislukte Moqhaka-toerisme-extravaganza vermors.
Die ontwikkeling van goeie leiers op alle vlakke van personeel speel in elke organisasie ’n belangrike rol. Dit verseker dat die organisasie voorberei is vir die toekoms en uitdagings kan hanteer.
Die Moqhaka-inwoners-en-belastingbelastingbetalersvereniging (MBIV) van Kroonstad het ’n brief aan Absa geskryf waarin dringend gewaarsku word teen die toestaan van ’n lening van R60 miljoen aan die Moqhaka-munisipaliteit.
It was only in the 1980’s when Kroonstad produced a boxing champion. |
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||||||
|
|