Inwoners hier is geskok nadat ’n boer vermoor en ’n ander een deur twee verdagtes in sy huis verras en ontvoer is. | Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 12-29°CVoorspellings |
hoofstorie |
06/10/2008 01:41 - (SA) |
||||||||||||||||
Inwoners hier is geskok nadat ’n boer vermoor en ’n ander een deur twee verdagtes in sy huis verras en ontvoer is. Nuus
’n Jong man van Bloemfontein is Saterdag omstreeks 18:15 dood toe die motor waarin hy en drie ander mense gery het na bewering ’n randsteen in die stad getref en ’n paar keer gerol het. Nuus
Danksy ses talentvolle leerlinge aan Grey-kollege (sekondêr) in Bloemfontein kan die Vrystaat met reg trots wees Nuus
Die bekgeveg tussen ANC-lede en mnr. Mosiuoa Lekota, voormalige minister van verdediging, het nóg ’n dik modderkoek in die lug bygekry. SPORT
Een wedstryd van 80 minute is al wat tussen die Vrystaat-Cheetahs en ’n vyfde agtereenvolgende verskyning in ’n Curriebeker-eindstryd staan. |
Macufe styg uit
Macufe in Bloemfontein het die naweek met 'n kleurryke karnaval in die stad se strate geopen. Organiseerders is baie in hul skik met die kaartjieverkope. Dié man op stelte het geesdriftig aan die opwinding meegedoen. Foto: Maradine Whitehorn HOOFSTORIES op sake24.co.za
|
||||||||||||||||
|
AANWYSERS
| |||||||||||||||||
|
| |||||||||||||||||
|
Vind
ons beveel aan
Absa Top 10 Pintoage kompetisie Teken in op die selfstandige Afrikaanse wynwebwerf, WYNSA, se nuusbrief en staan 'n kans om 'n kis 2008 ABSA TOP 10 PINOTAGE wyne te wen. Ou en nuwe wynmeesters het die kalklig gedeel in vanjaar se gewilde kompetisie. Besoek die tuisblad van WYNSA (www.wynsa.co.za) en kliek op Kry ons nuusbrief. HOOGTEPUNTE
VERSEKERINGSpaar by OUTsurance. Kliek hier vir huisinhoud,besigheids- en motorversekering. vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||
|
|