Skielik-skieter Johann Nel is Vrydag tot vier maal lewenslange tronkstraf gevonnis.
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Sake24
|
hoofstorie |
21/11/2008 16:42 - (SA) |
|||||||||||
|
Skielik-skieter Johann Nel is Vrydag tot vier maal lewenslange tronkstraf gevonnis.
Suid-Afrika
Die regter en die aanklaer in die Skielik-moordsaak, asook hul families, is onder polisiebewaking nadat hulle met die dood gedreig is. Suid-Afrika
'n Leerling-vlieënier het Vrydag slegs skraapwonde opgedoen in 'n helikopter-ongeluk buite Alberton aan die Oos-Rand .
Suid-Afrika
Hy het die baba glo by haar ma gegryp, teen die grond geslaan en na 'n man geslinger wat agter hom aangehardloop het. SPORT
Die Springbokke dra swaar aan hul kroon as wêreldkampioen, maar hulle kry vandag teen Engeland op Twickenham die geleentheid om die jaar op ’n hoë noot af te sluit én om 2009 met selfvertroue tegemoet te gaan. |
MEER AS 100 J. AGTER TRALIES
Johann Nel is Vrydag tot altesame langer as 100 jaar tronkstraf gevonnis weens sy moordtog in die Skielik-plakkerkamp. Foto: Herman Verwey Lees die berig
|
|||||||||||
|
AANWYSERS
MEER NUUS
|
||||||||||||
|
Suid-Afrika
'n Polisievrou is steeds in ’n koma in ’n Johannesburgse hospitaal nadat sy ernstige beserings in ’n botsing reg van voor opgedoen het.Suid-Afrika
"Dit was eers toe die paramedici Laetitia daar van die bed af oplig dat ons besef het sy is in die sy geskiet en is reeds dood."Suid-Afrika
’n Nasie "wat mense kweek wat dink dat hulle geregtig (op iets) is, is gedoem om te misluk.” Suid-Afrika
“Ek wou nog help en keer dat sy nie val nie...maar toe sien ek daar gaan sy.”Suid-Afrika
Dit lyk of ’n jong man van Pretoria wat voor sy ouers aan die etenstafel deur rowers in die bors geskiet is, inderdaad verlam is.Suid-Afrika
Die hofsaak om te bepaal wie vir die dood van die aktrise Ashley Callie in ’n motorongeluk verantwoordelik is, kan steeds nie aan die gang kom nie. Noordwes-Beeld
Hierdie ouerharte breek wanneer hulle oor hul vermoorde seun en die polisie se oënskynlike laksheid om leidrade op te volg, praat.Suid-Afrika
’n Lang en pynlike herstelproses wag op drie Johannesburgse mans wat ernstige brandwonde in ’n ontploffing opgedoen het.Suid-Afrika
SA soldate sal minstens vir die res van die huidige boekjaar sonder brille moet baklei.Suid-Afrika
"Eers wanneer ’n mens ’n toekenning daarvoor kry, besef jy jy maak tog ’n verskil."Krieket
Die voorspelling dat die toets tussen Suid-Afrika en Bangaladesj binne 3 dae kan eindig, is dalk in die kol. Regstreekse telbord. |
Suid-Afrika
“Dis nie ons party se beleid om stadions by enige sport weg te vat nie." Suid-Afrika
Die Rooimiere het glo ’n man van die Oos-Rand wat tot sy vrou se redding gekom het, soos ’n “hond” doodgeslaan.Suid-Afrika
‘Met my selfsugtige keuse om my vrou te vermoor het ek in enkele minute van waansin my drie dogters se lewe verwoes...”Suid-Afrika
Een van die vermeende moordenaars van 'n diamanthandelaar is dood nadat die polisie glo geweld moes gebruik om hom te arresteer.Suid-Afrika
’n 15-jarige seun wat sy 16-jarige vriend glo oor ’n DVD doodgesteek het, het hom kort voor sy dood om verskoning gevra.Mpumalanga
“Die motor het letterlik uitmekaar gebars. Ek het uit die wrak gekruip en op die middelman gaan lê.” Suid-Afrika
Aptekers wat kwak-kure teen dronkenskap, bombestanddele aan kinders en bewustelik verslawende pille aan afhanklikes verkoop, kan voortaan hul lisensies verloor.Suid-Afrika
Sigaretpakkies wat almal eenders lyk: sonder enige handelsmerke en aantreklike kleure.Wes-Beeld
Gee ons water! Dit is die noodkreet van inwoners van Cresta en Windsor in Johannesburg wat die laaste tyd vir dae sonder water moes klaarkom.Suid-Afrika
In Dark City woon mense selfs in die lykhuis.Rugby
Elke nou en dan slaan hy jou met ’n voorhamer in die harsings met ’n sêding wat jou laat regop sit.
|
|||||||||||
|
|
||||||||||||
|
vind
Beeld se bloggers
Edward BottomleyHennie Brandt Liam Del Carme Lood-se-blog Morris Gilbert Ferdi Greyling Marga Ley Politieke Potjie Alet Rademeyer Sarel vd Walt Gert vd Westhuizen Al die blogs
TROETELDIERE
Kyk na foto's van lesers se troeteldiere. Lees die diererubriek hier. Stuur foto's van jou troeteldier na troeteldier@beeld.com. vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|